Terms & Conditions

©All online material bought from Karoo Kiddies remains the intellectual property of Karoo Kiddies. It is sold for sole use by the purchaser and may not be reproduced, shared, distributed, copied, resold or altered in any way. Any of the above actions constitutes an infringement of the Karoo Kiddies copyright and the appropriate legal action will be taken against any person who is guilty of such infringement. In addition, any person who infringes the copyright by sharing material on social media shall be reported to the relevant application authorities.

©Alle aanlynmateriaal wat by Karoo Kiddies gekoop word bly die intellektuële eiendom van Karoo Kiddies. Dit word verkoop vir alleengebruik deur die koper en mag nie gereproduseer, gedeel, versprei, nagemaak, herverkoop or gewysig word in enige opsig nie. Enige van bogenoemde aksies kom neer op inbreuk teen die kopiereg van Karoo Kiddies en toepaslike regstappe sal geneem word teen enige persoon wat hul daaraan skuldig maak. Benewens bostaande sal enige persoon wat onregmatig materiaal op sosiale media deel aan die tersaaklike toepassingsgesag gerapporteer word.

error: Content is protected !!