2D vorms wasgoedpennetjie aktiwiteit

R20.00

Lamineer en knip uit.
2D vorms wasgoedpennetjie aktiwiteit bestaan uit 8 vorms:
1. Vierkant
2. Sirkel
3. Reghoek
4. Driehoek
5. Ovaal
6. Ster
7. Diamant
8. Hart

Gebruik die aktiwiteit saam met die tema Vorms rondom ons wat ook op die webtuiste is:
https://karookiddies.co.za/product/vorms-rondom-ons/

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!