Alles oor myself aktiwiteitsboekie

R20.00

Die Alles oor myself aktiwiteitsboekie bestaan uit die volgende:
1. Voorblad
2. As ek groot is, wil ek graag ‘n ….. wees. )Teken wat hy/sy graag wil wees)
3. My gunsteling dier:
4. My gunsteling kos en gunsteling kleur
5. Hierdie is my handdruk (Maatjie teken haar/sy handdruk)
6. Ek is …. jaar oud. )Maatjie teken die hoeveelheid kersies op die koek en kleur in)
7. My selfportret, dit is hoe ek lyk.
8. My naam en my naam het …. letters.

Gebruik ook die tema Wat my spesiaal by hierdie aktiwiteitsboekie – slegs voorbeeld van die tema bygevoeg.
https://karookiddies.co.za/product/wat-maak-my-spesiaal/

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!