Blokkiespatrone Gr.R

R30.00

Die aktiwiteit bestaan uit 7 X A4 bladsye met 12 patrone.

Druk en lamineer.

  • Bevorder fyn motoriese vaardighede
  • Ruimtelike orientasie (onderskei tussen links en regs, op en af, agter en voor, binne en buite)
  • Visuele persepsie
  • Identifisering van kleure

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!