Blokkiespatrone – 3 jaar +

R30.00

  • Bevorder fyn motorise vaardighede
  • Visuele persepsie
  • Ruimtelike orientasie (onderskei tussen links en regs, op en af, voor en agter, binne en buite)
  • Identifisering van kleure

Enige blokkies kan geruik word saam met die aktiwiteit.

Die aktiwiteit bestaan uit 5 x A4 bladsye met 13 patrone. Druk en lamineer.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!