Boelie

R25.00

Hierdie tema oor Boelie bestaan uit 8 bladsye en die voorblad:
– Wat is boelie – 2 bladsye
– Wat kan ek doen as dit voel asof ek iemand wil seermaak – 2 bladsye
– Hoe lyk boelies/Hoekom boelie maats – 2 bladsye (Om aandag te kry, Is aggressief en raak dikwels betrokke by bakleiery ens)
– Maats wat geboelie word praat nie sommer daaroor nie, want hulle voel dalk skaam. Is daar tekens waarna ons kan kyk.
– Wat kan ek doen?

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!