Gr.2 kwartaal 3 pakket

R170.00

Gr.2 kwartaal 3 Lewensvaardigheid pakket sluit in:
1. Verskillende tipe grond en hoekom is grond belangrik?
2. Verskillende tipe vervoer en wat is vervoer
3. Padveiligheid:
– Padveiligheid vir fiets ryers
– Padveiligheid vir passasiers
– Padveiligheid vir voetgangers
– Padtekens
4. Mense in die gemeenskap wat ons help (Onderwyser, Skolierpatrolie, Vullisverwyderaar, Klinieksuster, Dokter, Polisie, Posman, Bibliotekaresse, Skoonmaker, Busbestuurder)
5. Hoe vra ek vir hulp in ‘n noodsituasie
6. Maniere en verantwoordelikhede
7. Godsdienstige en ander spesiale dae

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!