Gr.R kwartaal 3 pakket

R180.00

Hierdie pakket sluit die volgende Lewensvaardigheid temas in wat gebaseer is op CAPS vir Gr.R kwartaal 3:

  • Winter (Kos, klere, aktiwiteite, boom, maande, hibernasie, sport)
  • Vevoer (Hoe kom ek by die skool, Verskillende tipe vervoer, Vervoer uit die verlede)
  • Beroepe (Gesondheid, voedsel, dienste, gemeenskap, nooddienste)
  • Water (Besparing van water, Dryf en sink)
  • Alles oor vrugte (Smaak, tekstuur, vorm, kleur, lewensiklus van die lemoen)
  • Alles oor groente (Smaak, tekstuur, vorm, kleur, lewensiklus van die pampoen)
  • Suiwelboerdery
  • Wolboerdery
  • Gesonde omgewing (lugbesoedeling, grondbesoedeling, geraasbesoedeling & waterbesoedeling)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!