Gr.R kwartaal 4 pakket

R170.00

Gr.R kwartaal 4 Lewensvaardigheid tema pakket sluit die volgende temas in:

1. Lente – klere, kos, aktiwiteite, boom, diere deur lente
2. Reptiele – verskillende reptiele, karaktereienskappe, feite
3. Voels – verskillende voels, karaktereienskappe, neste
4. Wilde diere – verskillende diere en feite
5. Die leeu – hoe lyk die leeu, wat eet leeus, habitat
6. Sport – verskillende soorte, sport het reels, skeidsregter, hoekom is sport goed vir my
7. Dinosoursusse – verskillende soorte en feite, Argeoloog
8. Godsdienstige en ander spesiale dae

Gebruik die dinosourus en Lente kleimatjies saam met die tema Dinosourusse wat ook te kry is op die webtuiste:

Dinosourusse kleimatjies

Lente kleimatjies – Karoo Kiddies

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!