Herfs – voorskool

R30.00

Die tema is vir voorskool maats en is eenvoudiger gemaak as die Herfs tema vir Gr.R.

Die prente is versprei met 1 tot 3 prente per bladsy. Kry ook die Herfs kleimatjies om saam met die tema te doen teen slegs R15:

Herfs kleimatjies – Karoo Kiddies

Die tema bestaan uit 12 bladsye:

  • boom
  • maande
  • klere
  • kos
  • aktiwiteite
  • diere

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!