Kersfees aktiwiteitsboek

R40.00

Hierdie aktiwiteitsboekie bestaan uit die volgende aktiwiteite:

1. Soek en omkring 10 verskille
2. Ek sien met my kleine ogie
3. Inkleur volgens nommers
4. Trek die lyne na
5. Wat wil ek graag vir Kersfees he – maat moet teken wat hy/sy vir Kersfees wil he
6. Kersboom simmetrie
7 – 9. Knip op die zig-zag lyne
10. Kersfees doolhof
11 – 13. Bou ‘n Kersvader met verduideliking

Kry ook die tema Kersfees en Die geboorte van Jesus op die webtuiste:

Kerfsees – Kersvader

Kersfees – Die geboorte van Jesus

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!