Kinderbeskerming

R35.00

Die tema bestaan uit 11 bladsye met prente en informasie oor kinderbeskerming en ‘n kind se regte:

  • Jou lyf behoort aan jou
  • Reg op ouer- of gesinsreg
  • Praat met iemand wat jy vertrou
  • Bly weg van gevaarlike situasies
  • Reg op basiese voeding
  • Reg op identiteit
  • Reg op beskerming teen geweld
  • Reg op huisvesting
  • Reg op taal, geloog en kultuur
  • Reg op onderwys

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!