My tuin – Nasionale Tuindag tema en aktiwiteite

R30.00

Die tema sluit die volgende in:
– Diere in my tuin onder die grond
– Diere in my tuin bo die grond
– Nasionale Tuindag
– Wat is in my tuin?
– Wat blomme nodig het om te groei (suurstof, water, sonlig en grond)
– Kompos

2 x aktiwiteitsbladsye (Inkleur volgens nommers en Ek sien met my kleine ogie)

Gebruik die sonneblom kleimatjies saam met die aktiwiteit: Die lewensiklus van die sonneblom kleimatjies – Karoo Kiddies

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!