Natrek kleimatjies pakket – 11 tema kleimatjies

R45.00

Category:

34 Verskillende kleimatjies met kleurvolle agtergrond.

Elke dier/item se naam is in stippellyne vir natrek/skryf met ‘n witbord khoki.

  • motor, vuurpyl, helikopter, trein, duikboot, seilboot
  • 5 x dinosourusse
  • sneeuman, sandkasteel
  • perd, koei, haan
  • by, skoenlapper, spinnekop
  • hond, kat, akkedis
  • flamink, olifant
  • walvis
  • reen, wind, sonksyn, sneeu
  • piesang, appel, lemoen
  • mielie, wortel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!