Ruimte en planete kleimatjies

R20.00

Ruimte en planete kleimatjies bestaan uit 7 verskillende patrone:

  • ster
  • planeet
  • ruimteskip
  • maan
  • aarde
  • vuurpyl
  • ruimtewesen

Die patrone is groot genoeg om ook A5 grootte uit te druk. Hierdie aktiwiteit kan saam met die Lewensvaardigheid tema Ruimte en planete gedoen word:

Ruimte en planete – Karoo Kiddies

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!