Somer kleimatjies – 6 patrone

R15.00

Hierdie kleimatjies bestaan uit 6 verskillende patrone:

  • son
  • waatlemoen
  • sonbril
  • sand en see
  • roomys
  • sandkasteel

Die patrone is groot genoeg om ook in A5 grootte te print.

Gebruik hierdie kleimatjies saam met die volgende temas wat ook beskikbaar is op Karoo Kiddies se webtuiste:

  1. By die see: By die see – Karoo Kiddies
  2. Somer: Somer – klere, kos, aktiwiteite, vrugte en groente, boom, maande – Karoo Kiddies

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!