Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Stokmannetjie gesinne patrone
R30.00
Hierdie stokmannetjie gesinne patrone is spesifiek gemaak om te gebruik saam met die Verskillende tipe gesinne tema en bevat die volgende tipe gesinne:
โ pappa en mamma
โ pappa, mamma en sussie
โ pappa, mamma en boetie
โ pappa, mamma, boetie en boetie
โ pappa, mamma, sussie en sussie
โ pappa, mamma, boetie en sussie
โ pappa, ussie en boetie
โ mamma, sussie en boetie
Kry die tema Verskillende gesinne ook op die webtuiste:
https://karookiddies.co.za/product/verskillende-tipe-gesinne/
Reviews
There are no reviews yet.