Stokmannetjie gesinne patrone

R30.00

Hierdie stokmannetjie gesinne patrone is spesifiek gemaak om te gebruik saam met die Verskillende tipe gesinne tema en bevat die volgende tipe gesinne:
– pappa en mamma
– pappa, mamma en sussie
– pappa, mamma en boetie
– pappa, mamma, boetie en boetie
– pappa, mamma, sussie en sussie
– pappa, mamma, boetie en sussie
– pappa, ussie en boetie
– mamma, sussie en boetie

Kry die tema Verskillende gesinne ook op die webtuiste:
https://karookiddies.co.za/product/verskillende-tipe-gesinne/

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!