Counting insects – Tel die Insekte wasgoedpennetjie kaarte

R20.00

Deur middel van speel met wasgoedpennetjies, kan kinders kleure leer en tel, fyn motoriese vaardighede verbeter en eksperimentele spel geniet.

Om wasgoedpennetjies oop en toe te maak, oefen kinders die spiere in hul vingers en hande wat noodsaaklike vaardighede is vir take wat later belangrik is soos potloodgreep en die gebruik van ‘n skêr om te knip.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!