Troeteldiere kleimatjies – 8 patrone

R20.00

Troeteldiere kleimatjies bestaan uit 8 verskillende patrone:

  • hond
  • kat
  • vis
  • konyn
  • slang
  • skilpad
  • akkedis
  • pappegaai

Die patrone is groot genoeg om ook A5 grootte uit te druk.

Hierdie aktiwiteit kan saam met die Lewensvaardigheid tema Troeteldiere gedoen word. Die Troeteldiere tema behandel die versorging van troeteldiere, DBV ens:

Troeteldiere tema: Troeteldiere – Karoo Kiddies

Troeteldiere flistkaarte: Troeteldiere flitskaarte – Karoo Kiddies

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!