Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Veiligheid in en om die huis – Veiligheid by die huis
R25.00
Hierdie tema kan gebruik word vir Veiligheid in en om die huis en Veiligheid by die huis:
– Moenie met vuurhoutjies en kerse speel nie
– Moenie klere oor ‘n verwarmer hang en daar los nie
– Moenie by die stoof speel en potte van die stoof aftrek nie
– Moenie die elektriese warmkombers aanlos nie
– Oppas vir kragdrade wat rondle
– Wees versigtig rondom stukkende kragdrade
– Moenie met ‘n sker en ander skerp voorwerpe hardloop nie
– Moenie met ‘n bal in die huis speel nie
– Moenie oor ‘n nat vloer hardloop nie
– Moenie alleen swem en alleen by die swembad speel nie
Kry ook die aktiwiteit om saam met die tema te gebruik hier:
Safe and unsafe activity cards – Veilige en onveilige aktiwiteitskaarte – Karoo Kiddies







Reviews
There are no reviews yet.