Vervoer kleimatjies

R25.00

Vervoer kleimatjies bestaan uit 2 opsies om van te kies: Wit en swart en kleur.
Altwee opsies is deel van die kleimatjies.
โ€“ trein
โ€“ trok
โ€“ duikboot
โ€“ Seilboot
โ€“ vuurpyl
โ€“ vliegtuig
โ€“ helikopter
โ€“ motor
โ€“ kanoe
โ€“ bus
โ€“ motorfiets
โ€“ verkeerslig
โ€“ straat
โ€“ stopteken

Gebruik die kleimatjies saam die volgende Vervoer temas:

  1. Verskillende tipe vervoer: Verskillende tipe vervoer โ€“ Karoo Kiddies
  2. Vervoer uit die verlede: Vervoer uit die verlede โ€“ Karoo Kiddies
  3. Hoe kom ek by die skool: Hoe kom ek by die skool? โ€“ Karoo Kiddies

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!