Voedselgroepe en Gesonde gewoontes (kos) – pakket

R45.00

Geonde gewoontes is die eerste tema wat behandel word in Graad 3 Lewensvaardigheid. Hierdie tema bestaan uit 2 temas (Gesonde eetgewoontes en Voedselgroepe) wat appart te koop is en ook as pakket.

Gesonde gewoontes tema bestaan uit:

  1. Proteiene
  2. Vitamiene
  3. Koolhidrate
  4. Suiwel
  5. ‘n Gesonde bord kos

Voedselgroepe bestaan uit:

  1. Vleisprodukte
  2. Melkprodukte
  3. Vrugte en groente
  4. Graanprodukte
  5. Vette en olies

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!