2D vorms kleimatjies

R25.00

Die 2D vorms kleimatjies bestaan uit 8 vorms in A4 grootte.

Die kleimatjies kan ook in A5 grootte (2 per bladsy) gedruk word.

Kombineer die kleimatjies met die 2D vorms wasgoedpennetjie aktiwiteit en die Vorms rondom ons tema:

2D vorms wasgoedpennetjie aktiwiteit – Karoo Kiddies

Vorms rondom ons – Karoo Kiddies

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!