Gr.2 kwartaal 1 pakket

R170.00

Gr.2 kwartaal 1 Lewensvaardigheid pakket bestaan uit 12 temas teen R170 (spaar R100):

1. Wat het ons nodig om te leef:
– Verskillende kossoorte vir groei, energie en gesondheid
– Water – waarom ons water benodig en waterbronne
– Lug – skoon lug
– Sonlig – beskerming teen die son

2. Ek en ander:
– Vriende – kenmerke van ‘n goeie vriend
– Mense by die skool
– Mense by die huis
– Boelie – Hierdie tema is apart te koop: Boelie – Karoo Kiddies

3. Almal is spesiaal:
– Mense is dieselfde en ook verskillend
– Apparate wat mense help
– Maats met gestremdhede

4. Gesonde leefstyl:
– Gesonde leefstyl

5. Godsdienstige en ander spesiale dae
– Godsdienstige en ander spesiale dae

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!