Sport en speletjies

R45.00

Die tema is sport en speletjies gekombineerd.

Sport bestaan uit 28 bladsye. Elke sport is groot op A4 met die sport se naam. Die sport en atletiek word dan ook verduidelik met ‘n beskywing.

Speletjies bestaan uit 16 bladsye. Elke speletjie is groot op A4 met speletjie se naam. Die speletjie word dan ook verdudielik met ‘n beskrywing.

Sport: swem, rugby, sokker, tennis, gimnastiek, fietsry, karate, gholf, hokkie, krietet, netbal en atletiek

Speletjies: driebeenresies, kruiwastoor, wegkruipertjie, eierresies, sakresies, toutrek, water bomme en paddaspring

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!