Verskillende tipe gesinne

R25.00

Saam met die tema kan die Stokmannetjie gesinne patrone gebruik word as speel-leer aktiwiteit.
Leer van verskillende tipe gesin, hoe my gesin lyk en terselfdetyd fyn motoriese vaardighede, identifisering van kleure, visuele persepsie, konsentrasie en uithouvermoe en probleemoplossing:

Stokmannetjie gesinne patroneSt – Karoo Kiddies

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!