Vervoer kleimatjies

R25.00

Vervoer kleimatjies bestaan uit 2 opsies om van te kies: Wit en swart en kleur.
Altwee opsies is deel van die kleimatjies.
– trein
– trok
– duikboot
– Seilboot
– vuurpyl
– vliegtuig
– helikopter
– motor
– kanoe
– bus
– motorfiets
– verkeerslig
– straat
– stopteken

Gebruik die kleimatjies saam die volgende Vervoer temas:

  1. Verskillende tipe vervoer: Verskillende tipe vervoer – Karoo Kiddies
  2. Vervoer uit die verlede: Vervoer uit die verlede – Karoo Kiddies
  3. Hoe kom ek by die skool: Hoe kom ek by die skool? – Karoo Kiddies

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!