Stokmannetjie patrone – Stickmen figures

R25.00

Gebruik enige tipe stokkies vir hierdie aktiwiteit. Pretzel stokkies, papier strooitjies, vuurhoutjies en gekleurde kort stokkies te koop by Arts & Crafts winkels soos PNA en Crazy store.
Die stokkies kan bo op die bladsy gebou/gepak word onf bou die patroon onder die bladsy.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!